Johannes 8:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Hulle het vir hom gesê: “Ons vader is Abraham.” Jesus het vir hulle gesê: “As julle Abraham se kinders was,+ sou julle die werke doen wat Abraham gedoen het. Galasiërs 3:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se nageslag,*+ erfgename+ volgens ’n belofte.+
39 Hulle het vir hom gesê: “Ons vader is Abraham.” Jesus het vir hulle gesê: “As julle Abraham se kinders was,+ sou julle die werke doen wat Abraham gedoen het.
29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se nageslag,*+ erfgename+ volgens ’n belofte.+