Jesaja 29:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Julle het ’n verdraaide beskouing! Moet die pottebakker beskou word asof hy net soos die klei is?+ Kan dit wat gemaak is, van sy maker sê: “Hy het my nie gemaak nie”?+ En kan dit wat gevorm is, van sy vormer sê: “Hy weet nie wat hy doen nie”?+ Jesaja 45:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dit sal sleg gaan met die een wat met sy Maker stry,want hy is maar net soos ’n stuk van ’n gebreekte kleipottussen al die ander stukke wat op die grond lê! Moet die klei vir die Pottebakker sê: “Wat maak jy?”+ Of moet wat gemaak is, sê: “Hy het geen hande nie”?*
16 Julle het ’n verdraaide beskouing! Moet die pottebakker beskou word asof hy net soos die klei is?+ Kan dit wat gemaak is, van sy maker sê: “Hy het my nie gemaak nie”?+ En kan dit wat gevorm is, van sy vormer sê: “Hy weet nie wat hy doen nie”?+
9 Dit sal sleg gaan met die een wat met sy Maker stry,want hy is maar net soos ’n stuk van ’n gebreekte kleipottussen al die ander stukke wat op die grond lê! Moet die klei vir die Pottebakker sê: “Wat maak jy?”+ Of moet wat gemaak is, sê: “Hy het geen hande nie”?*