22 Want al is jou volk
soos die sandkorrels van die see, o Israel,
sal net ’n oorblyfsel van hulle terugkeer.+
Daar is besluit om te vernietig,+
en geregtigheid sal hulle inhaal.+
23 Ja, die Soewereine Heer, Jehovah van die leërmagte, se besluit om te vernietig,
sal in die hele land uitgevoer word.+