3 Want ek is bereid om as ’n vervloekte geskei te word van die Christus ter wille van my broers, my familielede, 4 wat Israeliete is. Hulle is as kinders aangeneem+ en het die heerlikheid, die verbonde,+ die Wet,+ die heilige diens+ en die beloftes+ ontvang.