Levitikus 18:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Julle moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou. Enigiemand wat dit doen, sal daardeur lewe.+ Ek is Jehovah. Galasiërs 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die Wet is egter nie op geloof gebaseer nie. Maar “enigiemand wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe”.+
5 Julle moet my wetsbepalings en my regterlike bevele onderhou. Enigiemand wat dit doen, sal daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.
12 Die Wet is egter nie op geloof gebaseer nie. Maar “enigiemand wat hierdie dinge doen, sal daardeur lewe”.+