1 Samuel 12:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Ter wille van sy groot naam+ sal Jehovah sy volk nie verlaat nie,+ want Jehovah het self besluit dat julle sy volk sou word.+ Jeremia 31:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Dít is wat Jehovah sê: “‘As die hemel daar bo gemeet kon word en die fondamente van die aarde daar onder verken kon word, slegs dan sou ek die hele nageslag van Israel kon verwerp weens alles wat hulle gedoen het,’ verklaar Jehovah.”+
22 Ter wille van sy groot naam+ sal Jehovah sy volk nie verlaat nie,+ want Jehovah het self besluit dat julle sy volk sou word.+
37 Dít is wat Jehovah sê: “‘As die hemel daar bo gemeet kon word en die fondamente van die aarde daar onder verken kon word, slegs dan sou ek die hele nageslag van Israel kon verwerp weens alles wat hulle gedoen het,’ verklaar Jehovah.”+