Romeine 6:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Hou ook op om julle liggame as wapens van onregverdigheid vir die sonde aan te bied. Bied julleself eerder vir God aan as mense wat dood was maar wat nou lewe, en bied ook julle liggame vir God aan as wapens van regverdigheid.+
13 Hou ook op om julle liggame as wapens van onregverdigheid vir die sonde aan te bied. Bied julleself eerder vir God aan as mense wat dood was maar wat nou lewe, en bied ook julle liggame vir God aan as wapens van regverdigheid.+