-
1 Petrus 4:10, 11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Gebruik die gawe in die mate waarin elkeen van julle dit ontvang het, om mekaar te dien as goeie bestuurders van God se onverdiende goedheid wat op verskillende maniere betoon word.+ 11 As iemand praat, laat hy oor die heilige verklarings van God praat. As iemand dien, laat hy vertrou op die krag wat God voorsien,+ sodat God in alles deur middel van Jesus Christus geëer kan word.+ Die heerlikheid en die mag is syne vir ewig en altyd. Amen.
-