-
Handelinge 18:24, 25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 En ’n Jood met die naam Apolʹlos,+ wat in Aleksandrië gebore is, het in Efeʹse aangekom. Hy kon goed praat en het die Skrif baie goed geken. 25 Hierdie man is geleer* in die weg van Jehovah.* Hy was vol ywer as gevolg van die heilige gees en hy het die dinge oor Jesus noukeurig aan ander geleer, maar hy was net bekend met die doop van Johannes.
-