2 Timoteus 2:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 ’n Slaaf van die Here hoef nie te stry nie. Hy moet eerder vriendelik* wees teenoor almal,+ hy moet kan onderrig en hy moet selfbeheersing hê wanneer hy onregverdig behandel word.+ Hebreërs 12:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Probeer hard om in vrede met alle mense te lewe+ en om die heiligheid te hê+ waarsonder geen mens die Here sal sien nie. Jakobus 3:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Wat meer is, die vrug van regverdigheid word onder vreedsame toestande gesaai+ vir* dié wat vrede maak.+
24 ’n Slaaf van die Here hoef nie te stry nie. Hy moet eerder vriendelik* wees teenoor almal,+ hy moet kan onderrig en hy moet selfbeheersing hê wanneer hy onregverdig behandel word.+
14 Probeer hard om in vrede met alle mense te lewe+ en om die heiligheid te hê+ waarsonder geen mens die Here sal sien nie.
18 Wat meer is, die vrug van regverdigheid word onder vreedsame toestande gesaai+ vir* dié wat vrede maak.+