Efesiërs 5:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hou aan om seker te maak van wat vir die Here aanvaarbaar is,+ 11 en hou op om die onvrugbare werke te doen wat aan die duisternis behoort,+ maar ontmasker eerder hierdie werke.
10 Hou aan om seker te maak van wat vir die Here aanvaarbaar is,+ 11 en hou op om die onvrugbare werke te doen wat aan die duisternis behoort,+ maar ontmasker eerder hierdie werke.