19 Hulle het glad nie meer ’n gevoel vir wat reg en wat verkeerd is nie, en daarom het hulle hulleself aan skaamtelose gedrag*+ oorgegee om elke soort onreinheid met gierigheid te beoefen.
3 Want in die verlede het julle lank genoeg die wil van die nasies gedoen+ toe julle julle oorgegee het aan skaamtelose gedrag,* onbeheerste begeertes, dronkenskap, wilde partytjies,* drinkpartytjies en walglike* afgodediens.+