Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 62:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Lojale liefde behoort ook aan u, o Jehovah,+

      want u beloon elkeen volgens sy dade.+

  • Spreuke 24:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 As jy sê: “Maar ons het nie daarvan geweet nie,”

      sal die Een wat harte* ondersoek, dit opmerk.+

      Ja, die Een wat sy oog op jou hou, sal weet

      en sal elkeen volgens sy dade terugbetaal.+

  • Matteus 16:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Want die Seun van die mens en sy engele sal met die mag* van sy Vader kom, en dan sal hy elkeen volgens sy gedrag terugbetaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel