Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 10:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En hierdie dinge het met hulle gebeur as voorbeelde, en dit is opgeskryf as ’n waarskuwing vir ons+ wat aan die einde van die tydperke* lewe.

  • 2 Timoteus 3:16, 17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Die hele Skrif is deur God geïnspireer+ en is nuttig om te onderrig,+ om tereg te wys, om dinge reg te stel, om in regverdigheid te dissiplineer,+ 17 sodat die mens van God heeltemal bekwaam kan wees, ten volle toegerus vir elke goeie werk.

  • 2 Petrus 1:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die profetiese woord is dus vir ons nog sekerder gemaak, en julle doen goed deur aandag daaraan te skenk soos aan ’n lamp+ wat in ’n donker plek skyn (totdat die dag aanbreek en die dagster+ opkom) in julle harte.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel