Jesaja 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Daar sal ’n takkie+ groei uit die stomp van Isai,+en ’n spruit+ uit sy wortels sal vrug dra. Jesaja 11:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 In daardie dag sal die wortel van Isai+ opstaan en ’n banier* vir die volke wees.+ Die nasies sal leiding by hom soek,*+en sy rusplek sal glorieryk word. Matteus 12:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Ja, nasies sal op sy naam hoop.”+
10 In daardie dag sal die wortel van Isai+ opstaan en ’n banier* vir die volke wees.+ Die nasies sal leiding by hom soek,*+en sy rusplek sal glorieryk word.