Galasiërs 6:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Wat meer is, almal wat in die woord onderrig* word, moet alle goeie dinge deel met die een wat hulle onderrig.*+ Hebreërs 13:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En moet ook nie vergeet om goed te doen en om wat jy het, met ander te deel nie,+ want sulke offerandes maak God bly.+
6 Wat meer is, almal wat in die woord onderrig* word, moet alle goeie dinge deel met die een wat hulle onderrig.*+
16 En moet ook nie vergeet om goed te doen en om wat jy het, met ander te deel nie,+ want sulke offerandes maak God bly.+