Deuteronomium 30:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Want die woord is baie naby julle, in julle eie mond en in julle eie hart,+ sodat julle dit kan doen.+ Esegiël 20:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “‘“Toe het ek my wetsbepalings aan hulle gegee en my regterlike bevele aan hulle bekend gemaak,+ sodat die mens wat dit gehoorsaam, as gevolg daarvan kan bly lewe.+ Jakobus 1:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Moenie net hoor wat die woord sê nie, maar doen ook wat dit sê,+ want anders sal julle julleself met valse redenasies bedrieg.
14 Want die woord is baie naby julle, in julle eie mond en in julle eie hart,+ sodat julle dit kan doen.+
11 “‘“Toe het ek my wetsbepalings aan hulle gegee en my regterlike bevele aan hulle bekend gemaak,+ sodat die mens wat dit gehoorsaam, as gevolg daarvan kan bly lewe.+
22 Moenie net hoor wat die woord sê nie, maar doen ook wat dit sê,+ want anders sal julle julleself met valse redenasies bedrieg.