Johannes 5:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want die Vader oordeel niemand nie, maar hy het die oordeel heeltemal aan die Seun oorgelaat,+ Handelinge 10:42 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 42 Hy het ons ook beveel om vir die volk te preek en om deeglik te getuig+ dat dit die een is wat deur God aangestel is om regter van die lewendes en die dooies te wees.+ 1 Petrus 4:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maar hierdie mense sal volgens hulle dade geoordeel word deur die een wat gereed is om die lewendes en die dooies te oordeel.+
42 Hy het ons ook beveel om vir die volk te preek en om deeglik te getuig+ dat dit die een is wat deur God aangestel is om regter van die lewendes en die dooies te wees.+
5 Maar hierdie mense sal volgens hulle dade geoordeel word deur die een wat gereed is om die lewendes en die dooies te oordeel.+