Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 55:10, 11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Want net soos die reën en die sneeu uit die hemel val

      en nie daarheen terugkeer voordat dit die aarde natgemaak het nie, sodat plante groei en vrug dra

      en sodat daar saad is om te saai en brood is om te eet,

      11 so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan.+

      Dit sal nie sonder resultate na my toe terugkeer nie,+

      maar dit sal beslis doen wat ek wil hê,*+

      en dit sal beslis die doel bereik waarvoor ek dit gestuur het.

  • Johannes 8:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Ek het baie dinge om oor julle te sê en baie sake waaroor ek ’n oordeel moet uitspreek. Om die waarheid te sê, die Een wat my gestuur het, is betroubaar, en ek maak die dinge wat ek by hom gehoor het, in die wêreld bekend.”+

  • 2 Timoteus 2:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 As ons ontrou is, bly hy getrou, want hy kan niks doen wat teen sy geaardheid is nie.*

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel