Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 7:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 In werklikheid was ek voorheen lewend sonder die wet. Maar toe die gebod kom, het die sonde weer lewend geword, en ek het gesterf.+

  • Romeine 7:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Het wat goed is dan my dood veroorsaak? Beslis nie! Maar die sonde het wel. Deur middel van wat goed is, het die sonde die dood oor my gebring+ om duidelik te maak wat sonde is. En die gebod het geopenbaar hoe sondig die sonde is.+

  • Galasiërs 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Hoekom is die Wet dan gegee? Dit is bygevoeg om oortredings openbaar te maak,+ totdat die nageslag* sou kom+ aan wie die belofte gemaak is, en engele het dit deur ’n middelaar+ oorgedra.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel