Romeine 5:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Deur die sonde van die een mens regeer die dood as koning,+ maar God se onverdiende goedheid en sy vrye gawe van regverdigheid is soveel groter.+ Dié wat hierdie dinge ontvang, sal danksy Jesus Christus lewe,+ en hulle sal as konings regeer.+
17 Deur die sonde van die een mens regeer die dood as koning,+ maar God se onverdiende goedheid en sy vrye gawe van regverdigheid is soveel groter.+ Dié wat hierdie dinge ontvang, sal danksy Jesus Christus lewe,+ en hulle sal as konings regeer.+