Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Weens sy bitter lyding sal hy tevrede wees met wat hy sal sien.

      Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+

      baie mense help om ’n regverdige posisie te verkry,+

      en hy sal hulle sondes dra.+

  • 2 Korintiërs 5:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 naamlik dat God deur middel van Christus ’n wêreld met homself versoen het+ en hulle oortredings nie teen hulle gehou het nie,+ en Hy het die boodskap van die versoening aan ons gegee.+

  • 1 Johannes 2:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 My kindertjies, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie ’n sonde pleeg nie. Maar as iemand wel ’n sonde pleeg, het ons ’n helper* by die Vader, naamlik Jesus Christus,+ wat regverdig is.+ 2 En hy is ’n versoeningsoffer vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons sondes nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+

  • 1 Johannes 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Hierdie liefde beteken die volgende: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat hy ons liefgehad het en dat hy sy Seun gestuur het as ’n versoeningsoffer+ vir ons sondes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel