Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 15:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Mag die God wat volharding en vertroosting gee, sorg dat julle almal dieselfde denkwyse en gesindheid het as wat Christus Jesus gehad het. 6 Dan sal julle die God en Vader van ons Here Jesus Christus in eenheid+ en met een stem* kan verheerlik.

  • 2 Korintiërs 13:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Laastens, broers, hou aan om vreugdevol te wees, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om dieselfde denke te hê+ en om in vrede te lewe.+ Dan sal die God van liefde en vrede+ met julle wees.

  • Efesiërs 4:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Ek, die gevangene+ in die Here, vra julle dan dringend om te lewe op ’n manier wat pas by die roeping waarmee julle geroep is,+

  • Efesiërs 4:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Probeer hard om die eenheid van die gees in die verenigende band van vrede te bewaar.+

  • Filippense 2:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Maar gee my dan nog groter vreugde deur dieselfde gesindheid en liefde te hê terwyl julle heeltemal verenig* is en dieselfde denke het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel