Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 21:20, 21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 en vir die ouermanne van sy stad sê: ‘Hierdie seun van ons is hardkoppig en opstandig, en hy weier om ons te gehoorsaam. Hy is ’n vraat+ en ’n dronkaard.’+ 21 Dan moet al die manne van sy stad hom met klippe doodgooi. So moet julle dit wat sleg is, onder julle uit verwyder, en die hele Israel sal dit hoor en bang word.+

  • Spreuke 23:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Bly weg van mense wat te veel wyn drink+

      of wat hulle ooreet aan vleis,+

  • 1 Petrus 4:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want in die verlede het julle lank genoeg die wil van die nasies gedoen+ toe julle julle oorgegee het aan skaamtelose gedrag,* onbeheerste begeertes, dronkenskap, wilde partytjies,* drinkpartytjies en walglike* afgodediens.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel