-
1 Korintiërs 7:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Moenie seksuele omgang van mekaar weerhou nie, behalwe as julle albei saam besluit dat julle dit vir ’n spesifieke tyd sal doen sodat julle tyd kan opsysit vir gebed. Daarna moet julle weer bymekaarkom, sodat Satan julle nie kan verlei as gevolg van ’n gebrek aan selfbeheersing nie.
-