1 Korintiërs 7:39, 40 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 ’n Vrou is gebind solank as wat haar man lewe.+ Maar as haar man sterf,* is sy vry om te trou met wie sy wil, maar net in die Here.+ 40 Maar in my opinie is sy gelukkiger as sy bly soos sy is. Ek dink beslis dat ek ook God se gees het. 1 Korintiërs 9:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Ons het die reg om ’n gelowige vrou* saam te neem+ soos die res van die apostels, die Here se broers+ en Sefas,*+ nie waar nie?
39 ’n Vrou is gebind solank as wat haar man lewe.+ Maar as haar man sterf,* is sy vry om te trou met wie sy wil, maar net in die Here.+ 40 Maar in my opinie is sy gelukkiger as sy bly soos sy is. Ek dink beslis dat ek ook God se gees het.
5 Ons het die reg om ’n gelowige vrou* saam te neem+ soos die res van die apostels, die Here se broers+ en Sefas,*+ nie waar nie?