Jesaja 29:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Daarom is ek die Een wat weer wonderlike dinge met hierdie volk sal doen,+die een wonder ná die ander. En die wysheid van hulle wyse mense sal verdwyn,en die insig van hulle verstandiges sal tot ’n einde kom.”+
14 Daarom is ek die Een wat weer wonderlike dinge met hierdie volk sal doen,+die een wonder ná die ander. En die wysheid van hulle wyse mense sal verdwyn,en die insig van hulle verstandiges sal tot ’n einde kom.”+