1 Korintiërs 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar ’n fisiese mens aanvaar* nie die dinge van die gees van God nie, want dit is belaglik vir hom, en hy kan dit nie verstaan nie, want dit moet geestelik ondersoek word. 1 Korintiërs 3:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Laat niemand homself bedrieg nie: As een van julle dink dat hy wys is in hierdie wêreld,* laat hom ’n dwaas word, sodat hy wys kan word.
14 Maar ’n fisiese mens aanvaar* nie die dinge van die gees van God nie, want dit is belaglik vir hom, en hy kan dit nie verstaan nie, want dit moet geestelik ondersoek word.
18 Laat niemand homself bedrieg nie: As een van julle dink dat hy wys is in hierdie wêreld,* laat hom ’n dwaas word, sodat hy wys kan word.