18 Wanneer ek vir iemand wat goddeloos is, sê: ‘Jy sal beslis sterf,’ maar jy niks sê om die goddelose te waarsku dat hy sy goddelose weg moet verlaat sodat hy kan bly lewe nie,+ dan sal hy vir sy sonde sterf omdat hy goddeloos is,+ maar ek sal jou verantwoordelik hou vir sy dood.+