Jakobus 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Gelukkig is die mens wat volhard in moeilike tye,+ want wanneer hy goedgekeur is, sal hy die kroon van die lewe ontvang,+ wat Jehovah* belowe het aan dié wat Hom altyd liefhet.+
12 Gelukkig is die mens wat volhard in moeilike tye,+ want wanneer hy goedgekeur is, sal hy die kroon van die lewe ontvang,+ wat Jehovah* belowe het aan dié wat Hom altyd liefhet.+