36 Die manne wat Moses gestuur het om die land te verken en wat die hele gemeenskap van Israel teen hom laat kla het toe hulle met ’n negatiewe verslag oor die land teruggekeer het,+ 37 ja, die manne wat die negatiewe verslag oor die land teruggebring het, sal gestraf word en voor Jehovah sterf.+