Filippense 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Broers, volg my in eenheid na,+ en hou julle oë op dié wat lewe volgens die voorbeeld wat ons vir julle gestel het. 2 Tessalonisense 3:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Nie dat ons nie gesag het nie,+ maar ons wou vir julle ’n voorbeeld stel.+
17 Broers, volg my in eenheid na,+ en hou julle oë op dié wat lewe volgens die voorbeeld wat ons vir julle gestel het.