8 Hy vind fout met die volk wanneer hy sê: “‘Kyk! Die dae kom,’ sê Jehovah,* ‘wanneer ek met die huis van Israel en met die huis van Juda ’n nuwe verbond sal maak.
15 Daarom is hy ’n middelaar van ’n nuwe verbond+ sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang.+ Hy het gesterf om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.