Jeremia 9:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 “Maar laat hy wat spog, hieroor spog: Dat hy insig en kennis het van my,+dat ek Jehovah is, die Een wat lojale liefde, geregtigheid en regverdigheid op die aarde openbaar,+want dit is hierdie dinge wat vir my vreugde bring,”+ sê Jehovah. 2 Korintiërs 10:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 “Maar laat die een wat spog, oor Jehovah* spog.”+
24 “Maar laat hy wat spog, hieroor spog: Dat hy insig en kennis het van my,+dat ek Jehovah is, die Een wat lojale liefde, geregtigheid en regverdigheid op die aarde openbaar,+want dit is hierdie dinge wat vir my vreugde bring,”+ sê Jehovah.