11 Daarom sal hy met hierdie volk praat deur middel van dié wat hakkel en dié wat ’n vreemde taal praat.+ 12 Hy het eenkeer vir hulle gesê: “Dit is die rusplek. Laat die een wat moeg is, rus. En dit is die plek om asem te skep,” maar hulle wou nie luister nie.+