Jona 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Jehovah het toe ’n groot vis gestuur om Jona in te sluk, en Jona was drie dae en drie nagte in die vis se maag.+ Lukas 24:46 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 46 en hy het vir hulle gesê: “Daar is geskryf dat die Christus sou ly en op die derde dag uit die dood sou opstaan.+
17 Jehovah het toe ’n groot vis gestuur om Jona in te sluk, en Jona was drie dae en drie nagte in die vis se maag.+
46 en hy het vir hulle gesê: “Daar is geskryf dat die Christus sou ly en op die derde dag uit die dood sou opstaan.+