Johannes 20:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Wel, agt dae later was sy dissipels weer in die huis, en Tomas was by hulle. Al was die deure gesluit, het Jesus gekom en tussen hulle gestaan en gesê: “Mag julle vrede hê.”+
26 Wel, agt dae later was sy dissipels weer in die huis, en Tomas was by hulle. Al was die deure gesluit, het Jesus gekom en tussen hulle gestaan en gesê: “Mag julle vrede hê.”+