Handelinge 12:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar hy het vir hulle beduie om stil te bly en het vir hulle vertel presies hoe Jehovah* hom uit die tronk gebring het, en hy het gesê: “Vertel hierdie dinge vir Jakobus+ en die broers.” Toe het hy uitgegaan en êrens anders heen gereis.
17 Maar hy het vir hulle beduie om stil te bly en het vir hulle vertel presies hoe Jehovah* hom uit die tronk gebring het, en hy het gesê: “Vertel hierdie dinge vir Jakobus+ en die broers.” Toe het hy uitgegaan en êrens anders heen gereis.