23 dat die Christus moes ly+ en dat hy, as die eerste een wat uit die dood opgewek sou word,+ lig aan hierdie volk sowel as aan die nasies sou verkondig.”+
18 en hy is die hoof van die liggaam, die gemeente.+ Hy is die begin, die eersgeborene uit die dood,+ sodat hy die een kon word wat in alles eerste is.