2 Korintiërs 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ons wat in hierdie tent is, kreun en kry swaar. Dit is nie asof ons hierdie een wil uittrek nie, maar ons wil die ander een aantrek,+ sodat die sterflike deur die lewe ingesluk kan word.+
4 Ons wat in hierdie tent is, kreun en kry swaar. Dit is nie asof ons hierdie een wil uittrek nie, maar ons wil die ander een aantrek,+ sodat die sterflike deur die lewe ingesluk kan word.+