-
Romeine 7:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Die Wet self is dus heilig, en die gebod is heilig en regverdig en goed.+
13 Het wat goed is dan my dood veroorsaak? Beslis nie! Maar die sonde het wel. Deur middel van wat goed is, het die sonde die dood oor my gebring+ om duidelik te maak wat sonde is. En die gebod het geopenbaar hoe sondig die sonde is.+
-