2 Kronieke 15:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Maar julle moet sterk wees, en julle moenie mismoedig word nie,*+ want julle sal beloon word vir julle dade.” 1 Korintiërs 3:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die een wat plant en die een wat natgooi, het dieselfde doelwit,* maar elkeen sal sy eie beloning ontvang volgens sy eie werk.+ Openbaring 14:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: Gelukkig is die dooies wat van nou af in eenheid met die Here sterf.+ Ja, sê die gees, laat hulle van hulle harde werk rus, want die dinge wat hulle gedoen het, gaan saam met hulle.”
7 Maar julle moet sterk wees, en julle moenie mismoedig word nie,*+ want julle sal beloon word vir julle dade.”
8 Die een wat plant en die een wat natgooi, het dieselfde doelwit,* maar elkeen sal sy eie beloning ontvang volgens sy eie werk.+
13 En ek het ’n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf: Gelukkig is die dooies wat van nou af in eenheid met die Here sterf.+ Ja, sê die gees, laat hulle van hulle harde werk rus, want die dinge wat hulle gedoen het, gaan saam met hulle.”