-
2 Korintiërs 7:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 is ek nou bly, nie net omdat julle hartseer gemaak is nie, maar omdat julle berou getoon het as gevolg van julle hartseer. Want julle is hartseer gemaak in ooreenstemming met God se wil, en julle is glad nie deur ons benadeel nie.
-