Hebreërs 4:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar ons het een wat in alle opsigte soos ons getoets is, maar sonder sonde.+ Hebreërs 7:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Want dit is gepas vir ons om so ’n hoëpriester te hê wat lojaal, onskuldig, onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars en hoër as die hemel is.+
15 Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede kan simpatiseer nie,+ maar ons het een wat in alle opsigte soos ons getoets is, maar sonder sonde.+
26 Want dit is gepas vir ons om so ’n hoëpriester te hê wat lojaal, onskuldig, onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars en hoër as die hemel is.+