32 Julle mag nie ’n verbond met hulle of hulle gode maak nie.+33 Hulle mag nie in julle land woon nie, sodat hulle julle nie teen my laat sondig nie. As julle hulle gode dien, sal dit beslis vir julle ’n strik word.”+
3 Julle mag nie met hulle trou nie.* Moenie julle dogters aan hulle seuns gee of hulle dogters vir julle seuns neem nie.+4 Want hulle sal maak dat julle seuns my verlaat en ander gode dien.+ Dan sal Jehovah vir julle woedend word, en hy sal julle gou vernietig.+
4 Op Salomo se oudag+ het sy vrouens sy hart beïnvloed* om ander gode te volg,+ en hy het Jehovah sy God nie met sy hele hart gedien soos sy pa, Dawid, nie.