1 Korintiërs 4:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Daarom moet julle nie voor die vasgestelde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom. Hy sal die geheime dinge van die duisternis openbaar en die planne van die harte bekend maak, en dan sal God elkeen prys.+ 2 Timoteus 2:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Doen jou bes om God se goedkeuring te hê as ’n werker wat hom oor niks hoef te skaam nie en wat die woord van die waarheid reg hanteer.+
5 Daarom moet julle nie voor die vasgestelde tyd oordeel nie,+ totdat die Here kom. Hy sal die geheime dinge van die duisternis openbaar en die planne van die harte bekend maak, en dan sal God elkeen prys.+
15 Doen jou bes om God se goedkeuring te hê as ’n werker wat hom oor niks hoef te skaam nie en wat die woord van die waarheid reg hanteer.+