Handelinge 16:23, 24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Nadat hulle baie geslaan is, is hulle in die tronk gegooi, en die bewaarder is beveel om hulle veilig te bewaak.+ 24 As gevolg van hierdie bevel het hy hulle in die binneste deel van die tronk gegooi en hulle voete in die blok vasgemaak.
23 Nadat hulle baie geslaan is, is hulle in die tronk gegooi, en die bewaarder is beveel om hulle veilig te bewaak.+ 24 As gevolg van hierdie bevel het hy hulle in die binneste deel van die tronk gegooi en hulle voete in die blok vasgemaak.