-
Efesiërs 1:13, 14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Maar julle het ook op hom gehoop nadat julle die woord van waarheid, die goeie nuus oor julle redding, gehoor het. Nadat julle begin glo het, is julle deur middel van hom met die beloofde heilige gees verseël,+ 14 wat vooraf gegee is as ’n waarborg* van ons erfenis.+ Hierdie verseëling was om God se eie besitting+ deur ’n losprys+ te bevry sodat hy geloof en geëer kan word.
-