9 En tog, toe ek by julle was en ’n tekort gehad het, het ek vir niemand ’n las geword nie, want die broers wat van Masedoʹnië gekom het, het my selfs meer gegee as wat ek nodig gehad het.+ Ja, in elke opsig het ek seker gemaak dat ek nie ’n las vir julle word nie, en ek sal aanhou om dit te doen.+