1 Korintiërs 9:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Weet julle nie dat die hardlopers in ’n wedloop almal hardloop, maar dat net een die prys ontvang nie? Hardloop op so ’n manier dat julle dit kan wen.+ Galasiërs 3:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Is julle so onverstandig? Julle is voorheen deur die heilige gees gelei,* maar word julle nou deur vleeslike denke gelei?*+
24 Weet julle nie dat die hardlopers in ’n wedloop almal hardloop, maar dat net een die prys ontvang nie? Hardloop op so ’n manier dat julle dit kan wen.+
3 Is julle so onverstandig? Julle is voorheen deur die heilige gees gelei,* maar word julle nou deur vleeslike denke gelei?*+